zambezihaai
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| zambezihaai | zambezihaaie |
- zam•be•zi•haai
- (visse)
Carcharhinus leucas 'n haai wat aan die kuste en in die monding van riviere soos die Zambezi aangetref word
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor zambezihaai.