Gaan na inhoud

zambezirivierhaai

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Zambezirivierhaai
Enkelvoud Meervoud
  zambezirivierhaai     zambezirivierhaaie  
zam•be•zi•ri•vier•haai
(visse) op Wikispecies Carcharhinus leucas 'n haai wat aan die kuste en in die monding van riviere soos die Zambezi aangetref word

    Sinonieme

zambezihaai, stierhaai

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor zambezirivierhaai.