bosnien
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Frans (fr)
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | Enkelvoud | Meervoud |
| Manlik | bosnien | bosniens |
| Vroulik | bosnienne | bosniennes |
Byvoeglike naamwoord
Uitspraak:
Betekenisse:
- Bosnies, van, betreffende die Bosniërs.
- Bosnies, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Bosnië.
- Bosnies, van, betreffende die Bosniese taal.
Wisselvorme:
Frans (fr)
| Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|
| (sonder lidwoord) | (met lidwoord) | (sonder lidwoord) | (met lidwoord) |
| bosnien | le bosnien | ||
Selfstandige naamwoord
Manlik
Uitspraak:
Betekenisse:
- Bosnies, 'n Suid-Slawiese taal.