dei

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Nieu-Noors (nn)

Ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord
Enkelvoud Manlik Vroulik Onsydig
  -en -a,
(tot 1938:) -i
-et
Meervoud Manlik Vroulik Onsydig
  -ane -ene,
(by woorde op "-ar":) -ane; (tot 1938 by woorde op "-or":) -one
-a,
(tot 1938:) -i
Voor 'n byvoeglike naamwoord
Enkelvoud Manlik Vroulik Onsydig
  den den det
Meervoud Alle geslagte
  dei


Lidwoord

Alle geslagte



Uitspraak:

IPA: [dæɪ̯]


Betekenisse:

Die, meervoud van die bepaalde lidwoord voor 'n byvoeglike naamwoord.



Ou Fries (ofs)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief dei degar
Genitief deis degana
Datief dei degum
Akkusatief dei degar

Selfstandige naamwoord

Manlik


Uitspraak:

IPA: [dɛj], genitief: [dɛjs̺]; meervoud: [ˈdɛɣar], genitief: [ˈdɛɣana], datief: [ˈdɛɣʊm]


Betekenisse:

Dag


Wisselvorm:


Persoonlike gereedskap