genitief
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | genitief |
| Attributief | genitiewe |
| Partitief | genitiefs |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| genitiewe | genitiewes |
Uitspraak:
- IPA:
- byvoeglik: predikatief: [χinəˈtif], attributief: [χinəˈtivə], partitief: [χinəˈtifs]
- gesubstantiveer: [χinəˈtivə], meervoud: [χinəˈtivəs]
Met Arabiese letters:
- byvoeglik: predikatief: خَِینِیتِیفْ , attributief: خَِینِیتِیڤِی , partitief: خَِینِیتِیفْسْ
- gesubstantiveer: خَِینِیتِیڤِی , meervoud: خَِینِیتِیڤِسْ
Spelling tot 1909:
- byvoeglik: predikatief: génitief, génitiif; attributief: génitiwe, géniti-we; partitief: génitiefs, génitiifs
- gesubstantiveer: génitiwe, géniti-we; meervoud: génitiwes, géniti-wes
Betekenisse:
- Wat betrekking het of die funksie het van 'n genitief.
Sinonieme:
Vertalings
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| genitief | genitiewe |
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- خَِینِیتِیفْ , meervoud: خَِینِیتِیڤِی
Spelling tot 1909:
- génitief, génitiif; meervoud: génitiwe, géniti-we
Betekenisse:
- Dié vorm van 'n woord in flektierende tale, waardeur 'n besitting aangedui word; besitsvorm.
- Woord in die genitief.
Sinonieme:
Afkorting:
- 1. gen.
Vertalings
|
Nederlands (nl)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | genitief | genitieven |
| Genitief (verouder) |
genitiefs | genitieven |
| Datief (verouder) |
genitief | genitieven |
| Akkusatief (verouder) |
genitief | genitieven |
| Verkleinwoord |
Manlik
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [ˈγ̊eːnitif, ˈγ̊eɪ̯nitif], meervoud: [ˈγ̊eːnitiv̊ə(n), ˈγ̊eɪ̯nitiv̊ə(n)]
- Belgies: [ˈʝeːnitiˑf], meervoud: [ˈʝeːnitiˑv̊ə(n)]