dag
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dag | dae |
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- دَخْ , meervoud: دَائِی
Spelling tot 1909:
- dag, meervoud: dá-ë
Betekenisse:
- Tydsverloop tussen op- en ondergang van die son.
- Tydsverloop van 24 uur.
- Werktyd.
- Daglig, sonlig.
Sinonieme:
- 2. etmaal
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor dag
Afrikaans (af)
Tussenwerpsel
| dag |
Uitspraak:
- IPA: [dɑχ]
Met Arabiese letters:
- دَخْ
Betekenisse:
- Begroetingsterm.
- Afskeidsgroet.
Vertalings
Afrikaans (af)
Onvoltooid verlede tyd van ☞ dink
Boekmaal (nb)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | dag | dagen | dager | dagene |
| Genitief | dags | dagens | dagers | dagenes |
Manlik
Uitspraak:
Betekenisse:
Sinonieme:
- (Tydsverloop van 24 uur:) døgn
Deens (da)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | dag | dagen | dage | dagene |
| Genitief | dags | dagens | dages | dagenes |
Gemeenslagtig
Uitspraak:
Betekenisse:
Sinonieme:
- (Tydsverloop van 24 uur:) døgn
Nederlands (nl)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | dag | dagen |
| Genitief (verouder) |
dags | dagen |
| Datief (verouder) |
dag | dagen |
| Akkusatief (verouder) |
dag | dagen |
| Verkleinwoord | dagje, daagje, (Vlaams:) dagske |
dagjes, daagjes, (Vlaams:) dagskes |
Manlik
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [dɑx], meervoud: [ˈdaːɣ̊ə(n)]
- Belgies: [dɑɕ], meervoud: [ˈdaːʝə(n)]
Betekenisse:
Uitdrukkings:
- Ou genitief daags in: tweemaal daags, 's anderen daags
- Ou datief dage in: ouden van dage, heden ten dage
Sinonieme:
- (Tydsverloop van 24 uur:) etmaal
Nieu-Noors (nn)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | dag | dagen | dagar | dagane |
| Genitief | dags | dagens | dagars | daganes |
Manlik
Uitspraak:
Betekenisse:
Sinonieme:
Ou Nederlands (odt)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | dag | daga |
| Genitief | dages | dago |
| Datief | dage | dagon |
| Akkusatief | dag | daga |
Manlik
Uitspraak:
- IPA: [daɣ], genitief: [ˈdaɣəs̺], datief: [ˈdaɣə]; meervoud: [ˈdaɣa], genitief: [ˈdaɣo], datief: [ˈdaɣon]
Betekenisse:
Ou Saksies (osx)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | dag | dagos |
| Genitief | dages | dago |
| Datief | dage | dagum |
| Akkusatief | dag | dagos |
| Instrumentaal | dagu |
Manlik
Uitspraak:
- IPA: [daɣ], genitief: [ˈdaɣəs̺], datief: [ˈdaɣə], instrumentaal: [ˈdaɣʊ]; meervoud: [ˈdaɣos̺], genitief: [ˈdaɣo], datief: [ˈdaɣʊm]
Betekenisse:
Sweeds (sv)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | dag | dagen | dagar | dagarna |
| Genitief | dags | dagens | dagars | dagarnas |
Gemeenslagtig
Uitspraak:
Betekenisse:
Sinonieme:
- (Tydsverloop van 24 uur:) dygn