dinamo
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
dinamo | dinamo's |
Woordafbreking
- di•na•mo
Uitspraak
- IPA: [diˈnamo]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Generator vir die ontwikkeling van elektrisiteit. 'n Meer verouderde term en wat gewoonlik na 'n meer eenvoudige toestel verwys.
Voorbeeldsinne
- Die lig op sy fiets werk met 'n dinamo.
Sinonieme
- generator, alternator
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|