dons

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Donsveertjie

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  dons     donse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  donsie     donsies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Die fyn vere wat onder die taaier buitenste vere sit en dikwels as vulstof vir kussings, dekens en slaapsakke gebruik word.

    Hiponieme

eiderdons

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: down(en)
Frans: duvet(fr)
Nederlands: dons(nl)