eed

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die aflegging van die Olimpiese eed.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  eed     ede  

Uitspraak

   
(lêer)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Plegtige versekering dat mens die waarheid praat of 'n belofte sal nakom.

    Voorbeeldsinne

Die amptenaar lê 'n eed af.

    Verwante woorde

sweer, beloof, belofte, gelofte

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: oath(en)
Middelnederlands: eet m, v
Nederlands: eed(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor eed.