escola
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Katalaans (ca)
| Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|
| (sonder lidwoord) | (met lidwoord) | (sonder lidwoord) | (met lidwoord) |
| escola | l'escola | escoles | les escoles |
Vroulik
Uitspraak:
- IPA: [əsˈkɔlə], bepaald: [ləsˈkɔlə]; meervoud: [əsˈkɔləs], (voor klinker, "b", "d", "g", "j", "l", "m", "n", "r", "v" en "z":) [əsˈkɔləz]; bepaald: [ləzəsˈkɔləs], (voor klinker, "b", "d", "g", "j", "l", "m", "n", "r", "v" en "z":) [ləzəsˈkɔləz]
Betekenisse:
- Skool, inrigting waar onderwys gegee word.
Portugees (pt)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| escola | escolas |
Selfstandige naamwoord
Vroulik
Uitspraak:
- IPA:
- Europees: [(ɨ)ˈʃkɔlɐ], meervoud: [(ɨ)ˈʃkɔlɐʃ], (voor klinker:) [(ɨ)ˈʃkɔlɐz], (voor "b", "d", "g", "l", "m", "n", "r", "v" en "z":) [(ɨ)ˈʃkɔlɐʒ]
- Brasiliaans: [eˈʃkɔlɐ], meervoud: [eˈʃkɔlɐs], (voor klinker:) [eˈʃkɔlɐz], (voor "c", "f", "p", "q" en "t":) [eˈʃkɔlɐʃ], (voor "b", "d", "g", "l", "m", "n", "r", "v" en "z":) [eˈʃkɔlɐʒ]