Katalaans
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | Katalaans | Katalaanse | ||
| Vergrotend | ||||
| Oortreffend | ||||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | {{{9}}} | |||
Uitspraak:
- IPA: [kɑtɑˈlɑːns, kɑtɑˈlɑ̃ːs, kɑtəˈlɑːns, kɑtəˈlɑ̃ːs], attributief: [kɑtɑˈlɑːnsə, kɑtɑˈlɑ̃ːsə, kɑtəˈlɑːnsə, kɑtəˈlɑ̃ːsə]
Met Arabiese letters:
- كَتَلانْسْ , attributief: كَتَلانْسِی
Betekenisse:
- Van, betreffende die Katalane; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Katalonië.
Sinonieme:
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Katalaans | - |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [kɑtɑˈlɑːns, kɑtɑˈlɑ̃ːs, kɑtəˈlɑːns, kɑtəˈlɑ̃ːs]
Met Arabiese letters:
- كَتَلانْسْ
Betekenisse:
- 'n Iberoromaanse taal wat in Katalonië (die noordooste van Spanje), in die Pais Valencià, op die Baleare, in Andorra (as amptelike taal) en in die Suid-Franse Pyrénées-Orientales deur meer as 10 miljoen mense gepraat word.
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: ca
- ISO/DIS 639-3: cat
- SIL: CLN
Sinonieme:
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Katalaans