skool
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skool | skole |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- سْكُوَلْ , meervoud: سْكُوَلِی
Spelling tot 1909:
- skool, meervoud: skóle
Betekenisse:
- Inrigting waar onderwys gegee word.
- Groot versameling visse.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | skool |
| Verlede Tyd | ek | het geskool |
| Verdere vervoegings: skool (vervoeging) | ||
Selfstandige werkwoord
Oorganklik
Uitspraak:
- IPA: teenwoordige tyd: [skuə̯ɫ]; verlede tyd: [χəˈskuə̯ɫ]
Met Arabiese letters:
- teenwoordige tyd: سْكُوَلْ ; verlede tyd: خِسْكُوَلْ
Betekenisse:
- Onderrig, onderwys, oplei, afrig.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | skool |
| Verlede Tyd | ek | het geskool |
| Verdere vervoegings: skool (vervoeging) | ||
Selfstandige werkwoord
Onoorganklik
Uitspraak:
- IPA: teenwoordige tyd: [skuə̯ɫ]; verlede tyd: [χəˈskuə̯ɫ]
Met Arabiese letters:
- teenwoordige tyd: سْكُوَلْ ; verlede tyd: خِسْكُوَلْ
Betekenisse:
- In groot troppe saamswem (visse).
- In groot menigtes bymekaarkom (voëls).
Vertalings
|