espagnol
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Frans (fr)
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | Enkelvoud | Meervoud |
| Manlik | espagnol | espagnols |
| Vroulik | espagnole | espagnoles |
Byvoeglike naamwoord
Uitspraak:
- IPA: byvoeglik: manlik: [ɛspaˈɲɔl], vroulik: [ɛspaˈɲɔːlə]; meervoud: manlik: [ɛspaˈɲɔl], vroulik: [ɛspaˈɲɔːlə]
Betekenisse:
- Spaans, van, betreffende die Spanjaarde; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Spanje.
Frans (fr)
| Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|
| (sonder lidwoord) | (met lidwoord) | (sonder lidwoord) | (met lidwoord) |
| espagnol | l'espagnol | ||
Selfstandige naamwoord
Manlik
Uitspraak:
Betekenisse:
- Spaans, 'n Iberoromaanse taal.