Spaans

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Spaans  
Attributief   Spaanse  
Partitief   Spaans  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  Spaanse     Spaanses  

Byvoeglike naamwoord


Uitspraak:

IPA:
byvoeglik: predikatief: [spɑːns, spɑ̃ːs], attributief: [ˈspɑːnsə, ˈspɑ̃ːsə], partitief: [spɑːns, spɑ̃ːs]

gesubstantiveer: [ˈspɑːnsə, ˈspɑ̃ːsə], meervoud: [ˈspɑːnsəs, ˈspɑ̃ːsəs]


In Arabiese letters:

byvoeglik: predikatief: سْپَانْسْ , attributief: سْپَانْسِی , partitief: سْپَانْسْ
gesubstantiveer: سْپَانْسِی , meervoud: سْپَانْسِِسْ


Spelling tot 1909:

byvoeglik: predikatief: Spaañs; attributief: Spaañse; partitief: Spaañs
gesubstantiveer: Spaañse; meervoud: Spaañses


Betekenisse:

  1. Van, betreffende die Spanjaarde.
  2. Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Spanje.
  3. Van, betreffende die Spaanse taal.


Vertalings


Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Spaans      

Selfstandige naamwoord


Uitspraak:

IPA: [spɑːns, spɑ̃ːs]


In Arabiese letters:

سْپَانْسْ


Spelling tot 1909:

Spaañs


Betekenisse:

'n Iberoromaanse taal met ongeveer 358 miljoen moedertalige sprekers; die amptelike taal van Argentinië, Bolivië, Chili, Colombia, Costa Rica, die Dominikaanse Republiek, Ecuador, Ekwatoriaal-Guinee, Guatemala, Honduras, Kuba, Mexiko, Nicaragua, Panama, Paraguay, Peru, Salvador, Spanje, Uruguay en Venezuela en een van die amptelike tale van Porto Rico.

Taalkodes:

  • ISO 639-1: es
  • ISO/DIS 639-3: spa
  • SIL: SPN


Vertalings



Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Spaans



Nederlands (nl)

Byvoeglike naamwoord
Onverboë   Spaans  
Verboë   Spaanse  
(Vlaams voor klinkers en "h":)
Spaansen
Partitief   Spaans'  
Verdere verbuigings: Spaans (verbuiging)

Byvoeglike naamwoord


Spelling tot 1934:

onverboë: Spaansch, verboë: Spaansche, partitief: Spaansch'


Uitspraak:

IPA:
Nederlands: onverboë: [spaːns], verboë: [ˈspaːnsə], partitief: [spaːns]
Belgies: onverboë: [spaːns], verboë: [ˈspaːnsə], (voor klinkers en "h":) [ˈspaːnsən]; partitief: [spaːns]


Betekenisse:

  1. Spaans, van, betreffende die Spanjaarde.
  2. Spaans, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Spanje.
  3. Spaans, van, betreffende die Spaanse taal.


Nederlands (nl)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief   Spaans      
Genitief
(verouder)
  Spaans      
Datief
(verouder)
  Spaans(e)      
Akkusatief
(verouder)
  Spaans      
Verkleinwoord        

Selfstandige naamwoord

Onsydig


Spelling tot 1934:

Spaansch


Uitspraak:

IPA: [spaːns]


Betekenisse:

Spaans, 'n Iberoromaanse taal.


Persoonlike gereedskap