flikkerlig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  flikkerlig     flikkerligte  

Uitspraak

IPA: [ˈfləkərˌləx], meervoud: [ˈfləkərˌləxtə]

Met Arabiese letters

فْلِكِرْلِخْ , meervoud: فْلِكِرْلِخْتِی

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

1. Lig wat nou helder dan dof is.
2. Lig wat na mekaar ligstrale van korte duur uitstuur.

    Vertalings

  Vertalings:    flikkerlig
Duits: 1 Flackerlicht(de); 2 Blinker(de)
Engels: 2 flashing light(en); indicator(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor flikkerlig.