halfgod

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  halfgod     halfgode    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  halfgodjie     halfgodjies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(mitologie) Die seun van 'n god en 'n sterflike vrou of 'n godin en 'n sterflike man.

    Voorbeeldsinne

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: demigod(en), half-god(en)
Esperanto: duondio(eo)
Nederlands: halfgod(nl)
Roemeens: semizeu(ro) m
Russies: полубог(ru) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor halfgod.