Roemeens
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | Roemeens | Roemeense | ||
| Vergrotend | ||||
| Oortreffend | ||||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | {{{9}}} | |||
Uitspraak:
- IPA: [ruˈmiə̯ns], attributief: [ruˈmiə̯nsə]
In Arabiese letters:
- رُومَِینْسْ , attributief: رُومَِینْسِی
Betekenisse:
- Van, betreffende die Roemeniërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Roemenië.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Roemeens | - |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [ruˈmiə̯ns]
In Arabiese letters:
- رُومَِینْسْ
Betekenisse:
- 'n Balkanromaanse taal met ongeveer 26 miljoen sprekers; die amptelike taal van Roemenië en Moldawië (hier Moldawies genoem).
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: ro
- ISO 639-2(B): rum
- ISO/DIS 639-3: ron
- SIL: RUM
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Roemeens

