kraaie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kraai     kraaie  

Uitspraak

IPA: [ˈkrɑːjə]
kraai•e

Met Arabiese letters

كْرَایِی

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(voëls) Meervoud van kraai; meer as een kraai.
op Wikispecies Corvidae

    Spreekwoorde

«So warm dat die kraaie gaap.»
Snikwarm.

    Vertalings

  Vertalings:    kraaie
Engels: crows(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kraaie.