listeriose

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  listeriose     —  
lis•te•ri•ose

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(medies) 'n Bakteriële infeksie wat veroorsaak word deur organismes uit die genus op Wikispecies Listeria, gewoonlik op Wikispecies Listeria monocytogenes.

    Voorbeeldsinne

Die diagnose van listeriose vereis die isolasie van die organisme van die bloed en/of die serebrospinale vloeistof.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: listeriosis(en)
Nederlands: listeriose(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor listeriose.


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord listeriose v

Uitspraak

Hulp:IPA: [ˌli.stɪ.ri.ˈ(j)o.zə]
   
noicon(lêer)
lis•te•ri•ose

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(medies) Listeriose