munt
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| munt | munte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| muntjie | muntjies |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse:
- 'n Geldstuk wat van metaal geslaan word.
- 'n Instelling, normaalweg in staatsbesit, waar munte en geldnote vervaardig word.
Uitspraak:
- IFA: mœnt