wins

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  wins     winste  

Uitspraak

IPA: [vəns, və̃ːs], meervoud: [ˈvənstə, ˈvə̃ːstə]

Met Arabiese letters

ڤِنْسْ , meervoud: ڤِنْسْتِی

Spelling tot 1909

wiñs, meervoud: wiñste

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Profyt, opbrings, voordeel.
  2. (Handel:) verkoopsprys min inkoopprys plus onkoste.

    Vertalings

  Vertalings:    wins
Duits: 1 Gewinn(de); 2 Gewinnspanne(de)
Engels: 1 profit(en), gain(en); 2 margin(en)