wyk
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
wyk | wyke |
Etimologie
- Sedert 814 in Oudnederlands as wīk in toponieme opgeteken. Van Latyn vicus "dorp, wyk, nedersetting naby 'n leërkamp".[1]
Woordafbreking
- wyk
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Onderverdeling van 'n nedersetting
Voorbeeldsinne
- So is dit dat ek by hierdie Proklamasie proklameer dat die nommers en grense van die wyke van genoemde Munisipaliteit Boksburg is soos in die Bylae van hierdie Proklamasie uiteengesit.[2]
Afgeleide woorde
Vertalings
Vertalings: wyk | |||
---|---|---|---|