Latyn

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Open book 01.png Selfstandige naamwoord


Enkelvoud Meervoud
  Latyn     Latyne  



Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [lɑˈtəɪ̯n], meervoud: [lɑˈtəɪ̯nə]


Write.svg Met Arabiese letters:

لاتَیْنْ , meervoud: لاتَیْنِی


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

Lid van 'n ou Italiese volkstam in Latium.


Nuvola filesystems www.png Vertalings



Afrikaans (af)

Open book 01.png Selfstandige naamwoord


Enkelvoud Meervoud
  Latyn      



Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [lɑˈtəɪ̯n]


Write.svg Met Arabiese letters:

لاتَیْنْ


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

'n Dooie Italiese taal, wat oorspronklik in die gebied Latium in Rome se omgewing gepraat is; een van die amptelike tale van die Vatikaanstad.


Nuvola apps noatun.png Afgeleide woorde:

Latyns

kode.jpg Taalkodes:

  • ISO 639-1: la
  • ISO/DIS 639-3: lat
  • SIL: LTN


Nuvola filesystems www.png Vertalings

klassieke Arabies: اللغة اللاتينيّة (al-loegatoe l-latinieja) (ar), اللاتينيّة (al-latinieja) (ar)
Nieu-Hoogarabies: اللغة اللاتينيّة (al-loega l-latinieja) (ar), اللاتينيّة (al-latinieja) (ar)



Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Latyn


Persoonlike gereedskap