в
Voorkoms
Internasionaal
| Вв | Вв |
| v. | |
- Hulp:IPA: [v]
-
(lêer)
- 'n Kleinletter van die Cyrilliese alfabet wat gewoonlik die klank [v] aandui .
- Die derde kleinletter van die Russiese alfabet.
| Voorsetsel |
|---|
| в |
| Naamvalle |
| akkusatief |
| prepositief |
- Met akkusatief indien dit 'n gerigte beweging aandui.
- Met prepositief indien dit geen beweging aandui nie.