а
Voorkoms
Internasionaal
| Аа | Аа | Аа |
| a. | ||
- Hulp:IPA: [a]
-
(lêer)
- 'n Kleinletter van die Cyrilliese alfabet wat gewoonlik die klank [a] aandui .
- Die eerste kleinletter van die Russiese alfabet.
| Voegwoord |
|---|
| а |
- 1.: «Спать надо не здесь, а там»
- Moenie hier slaap nie, maar daar.
- 2.: «За деревней было поле, а за полем начинался лес.»
- Agter die dorp was 'n veld, en agter die veld het 'n bos begin.
- 3.: «А вопрос стоит совсем иначе. »
- Die vraag is nogtans heel anders.