letter
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| letter | letters |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| lettertjie | lettertjies |
-
(lêer)
- let•ter
- 'n Simbool (skryfteken/figuur) wat 'n klank in skrif en druk voorstel.
- Afgelei van die Franse woord lettre.
- Die letter 'e' is die vyfde letter van die alfabet.
- Daar is 26 letters in die alfabet.
- Eiename en plekname word gewoonlik met 'n hoofletter geskryf.
| Vertalings: letter | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor letter.