на
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Russies (ru)
Voorsetsel |
---|
на |
Naamvalle |
prepositief |
akkusatief |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [na]
-
(lêer)
Voorsetsel
Betekenisse
- prepositief; Op (staties)
- akkusatief; Op (met beweging)
Voorbeeldsinne
- 1.: «Книга лежит на столе.»
- Die boek lê op tafel.
- 2.: «Поставить на стол.»
- Om op tafel te plaas.