op
Voorkoms
| Bywoord |
|---|
| op |
- na bo; boontoe
- verbruik
- uit die bed
- naby
- Hy ry met die hysbak op.
- Jammer, al die kos is op.
- 'n Dag ná die operasie was sy al op.
- Moenie so op my staan nie.
| Vertalings: op | |||
|---|---|---|---|
| Voorsetsel |
|---|
| op |
- bokant, maar steeds in aanraking met iets of iemand
- by of in 'n bepaalde plek of situasie
- Ek sit op 'n stoel.
- Hy is op skool.
| Vertalings: op | |||
|---|---|---|---|
| Woord |
|---|
| op |
- Hulp:IPA: [ɔp]
-
(lêer)
| Voorsetselbywoord | |
|---|---|
| op | |
| Bywoordelike voornaamwoord | |
| Persoonlik | erop |
| Naby | hierop |
| Veraf | daarop |
| Betreklik | waarop |
| Vraend | waarop? |
| Onbepaald | ergens op |
| Negatief | nergens op |
| Universeel | overal op |
- Voorsetselbywoord Dit vorm bywoordelike voornaamwoorde asook skeidbare werkwoorde