Gaan na inhoud

чем

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Hulp:IPA: [ʨɛm]
   
(lêer)
Instrumentalis van ☞ что.; waarmee
«Чем он занимался?»
Waarmee het hy hom besig gehou?


Voegwoord
чем
  1. As
  2. чем ... тем: Hoe ... des te.
«Лучше поздно, чем никогда.»
Beter laat as nooit.
2.: «Чем открытее будут границы любой страны, не только России, тем лучше.»
Hoe meer oop die grense se lande is en nie net Rusland s'n nie, des te beter.