Gaan na inhoud

чомга

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief чо́мга v чо́мги
Genitief чо́мги чо́мг
Datief чо́мге чо́мгам
Akkusatief чо́мгу чо́мг
Instrumentaal чо́мгой
чо́мгою
чо́мгами
Prepositief чо́мге чо́мгах
ISO 9: čomga, meervoud: čomgi
Library of Congress: chomga, meervoud: chomgi
(voëls) Kuifkopdobbertjie
«Чомги строят плавучее гнездо до 60 см в диаметре и до 80 см в высоту, куда самка откладывает 3—4 чисто белых яйца.»
Kuifkopdobbertjies bou drywende neste wat tot 60 cm in deursnee en tot 80 cm in hoogte kan word en waar die wyfie 3-4 helderwit eiers lê.