-na

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Sweeds (sv)

Ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord
Gemeenslagtig Onsydig
Enkelvoud -en -et
Meervoud -na; -en
Voor 'n byvoeglike naamwoord
Gemeenslagtig Onsydig
Enkelvoud den det
Meervoud de

Lidwoord

Alle geslagte

Uitspraak

IPA: [-na], (ná 'n "r":) [-ɳa]

    Betekenisse

Die, meervoud van die bepaalde lidwoord ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord.

    Wisselvorme

(By sommige selfstandige naamwoorde:) -en