lidwoord
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Uitspraak
Met Arabiese letters
- لِدْڤُوَرْدْ , meervoud: لِدْڤُوَرْدِی
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
lidwoord | lidwoorde |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
lidwoordjie | lidwoordjies |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (taalkunde) Woordsoort wat as bepaler uitsluitend met 'n selfstandige naamwoord of naamwoordgroep verbind word.
Voorbeeldsinne
- As jy 'n lidwoord (m.a.w.) 'die' of '’n' voor 'n woord kan sit, dan is dit 'n selfstandige naamwoord.
Afkorting
Vertalings
Vertalings: lidwoord | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor lidwoord.