die

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek

Afrikaans (af)

 
die

Open book 01.png Lidwoord


Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [di]


Write.svg Met Arabiese letters:

دِي


Nuvola apps ksig.png Spelling tot 1909:

di


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

Die bepaalde lidwoord.


Gnome-globe.svg Vertalings


Duits (de)

Enkelvoud Manlik Vroulik Onsydig
Nominatief der die das
Genitief des der des
Datief dem der dem
Akkusatief den die das
Meervoud Alle geslagte
Nominatief die
Genitief der
Datief den
Akkusatief die


Open book 01.png Lidwoord

Alle geslagte



Write.svg Met fraktuurletters:

die.jpg


Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA:
Standaardtaal tot 1957: [diː]
Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [diː]
Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [d̥iː]
Switserduitse standaardtaal: [d̥iː]


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

Die, nomitief en akkusatief meervoud van die bepaalde lidwoorde der, die en das.


Duits (de)

Enkelvoud Manlik Vroulik Onsydig
Nominatief der die das
Genitief des der des
Datief dem der dem
Akkusatief den die das
Meervoud Alle geslagte
Nominatief die
Genitief der
Datief den
Akkusatief die


Open book 01.png Lidwoord

Vroulik



Write.svg Met fraktuurletters:

die.jpg


Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA:
Standaardtaal tot 1957: [diː]
Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [diː]
Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [d̥iː]
Switserduitse standaardtaal: [d̥iː]


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

Die, nomitief en akkusatief enkelvoud van die bepaalde vroulike lidwoord.



Engels (en)

Open book 01.png Selfstandige werkwoord

Tydvorm Persoon Woordvorm
Onvoltooid teenwoordige Tyd I die
he, she, it dies
Onvoltooid verlede Tyd died
Verlede Deelwoord died
Teenwoordige Deelwoord dying
Verdere vervoegings: die (vervoeging)




Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: Suid-Afrikaans: [daː]
Brits: [dʌɪ̯]
Amerikaans: [daɪ̯]


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

Sterwe



Interlingue (ie)

Enkelvoud Meervoud
  die     dies  

Open book 01.png Selfstandige naamwoord


Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [ˈdiːe], meervoud: [ˈdiːɛs]


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

Dag