Africanus

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Latyn (la)

Byvoeglike naamwoord
Stellend Enkelvoud Meervoud
Manlik   Āfricānus     Āfricānī  
Vroulik   Āfricāna     Āfricānae  
Onsydig   Āfricānum     Āfricāna  
Bywoord
  Āfricānē  
Verdere verbuigings: Africanus (verbuiging)

Met klassieke Latynse letters

byvoeglik: manlik: AFRICANVS, vroulik: AFRICANA, onsydig: AFRICANVM; meervoud: manlik: AFRICANI, vroulik: AFRICANAE, onsydig: AFRICANA
bywoordelik: AFRICANE

Uitspraak

IPA:
klassieke Latyn:
byvoeglik: manlik: [aːɸrɪˈkaːnʊs], vroulik: [aːɸrɪˈkaːna], onsydig: [aːɸrɪˈkaːnʊ̃(m)]; meervoud: manlik: [aːɸrɪˈkaːniː], vroulik: [aːɸrɪˈkaːnaɪ̯], onsydig: [aːɸrɪˈkaːna]
bywoordelik: [aːɸrɪˈkaːneː]
Afrikaanse Kerklatyn:
byvoeglik: manlik: [ɑfriˈkɑːnœs], vroulik: [ɑfriˈkɑːnɑ], onsydig: [ɑfriˈkɑːnœm]; meervoud: manlik: [ɑfriˈkɑːni], vroulik: [ɑfriˈkɑːneː], onsydig: [ɑfriˈkɑːnɑ]
bywoordelik: [ɑfriˈkɑːniseː]
Italiaanse Kerklatyn:
byvoeglik: manlik: [afriˈkaːnus], vroulik: [afriˈkaːna], onsydig: [afriˈkaːnum]; meervoud: manlik: [afriˈkaːni], vroulik: [afriˈkaːne], onsydig: [afriˈkaːna]
bywoordelik: [afriˈkaːne]

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

  1. Afrikaans, van, betreffende die Afrikane.
  2. Afrikaans, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Afrika.

    Wisselvorme

1., 2. Africus, Afer