Arab

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Engels (en)

Byvoeglike naamwoord
Arab

Uitspraak

IPA:
Suid-Afrikaans:, Brits:, Amerikaans: [ˈæɹəb], meervoud: [ˈæɹəbz]

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

  1. Arabies, van, betreffende die Arabiere.
  2. Arabies, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan 'n Arabiese land.

    Sinonieme

Arabian
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Arab Arabs

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Arabier, 'n inwoner, burger van 'n Arabiese land.
  2. Arabier, 'n perd van die Arabiese ras
  3. Arabiese

    Sinonieme

Arabian