Arabies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Arabies |
| Attributief | Arabiese |
| Partitief | Arabies |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Arabiese | Arabieses |
| Intensiewe vorm | |
- IPA: [ɑˈrɑːbis]
- IPA:
- byvoeglik: predikatief: [ɑˈrɑːbis], attributief: [ɑˈrɑːbisə], partitief: [ɑˈrɑːbis]
- gesubstantiveer: [ɑˈrɑːbisə], meervoud: [ɑˈrɑːbisəs]
- عَرابِیسْ
- byvoeglik: predikatief: عَرابِیسْ , attributief: عَرابِیسِی , partitief: عَرابِیسْ
- gesubstantiveer: عَرابِیسِی , meervoud: عَرابِیسِسْ
- Arábies, Arábiis
- byvoeglik: predikatief: Arábies, Arábiis; attributief: Arábise; partitief: Arábies, Arábiis
- gesubstantiveer: Arábise; meervoud: Arábises
- Van, betreffende die Arabiere.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan 'n Arabiese land.
- Van, betreffende die Arabiese taal.
- Betreffende die Arabiese alfabet.
| Vertalings: Arabies | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Arabies |
- (taal) 'n Suidsentraal-Semitiese taal; die amptelike taal van Algerië, Bahrein, Egipte, Irak, Jemen, Jordanië, Katar, Koeweit, Libanon, Libië, Marokko, Mouritanië, Oman, Palestina, Saoedi-Arabië, Sirië, die Soedan, Tunisië, die Verenigde Arabiese Emirate en Wes-Sahara en een van die amptelike tale van Djiboeti, Eritrea, Israel, Somalië en Tsjad.
- ISO 639-1: ar
- ISO/DIS 639-3: ara
- SIL: ABV
| Vertalings: Arabies | |||
|---|---|---|---|
| |||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Arabies.