Bislama
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Bislama | — |
- IFA: [bisla:ma]
- Bis•la•ma
- (taal) ’n Kreoolse taal wat op die eiland Vanuatu in die Stille Oseaan gepraat word; afgelei van Indo-Europese en Maleise tale.
- ISO 639-1: bi
- ISO 639-2: bis
- ISO 639-3: bis
- Glottolog: bisl1239
| Vertalings: Bislama | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Bislama.