Bybel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Bybel | Bybels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Bybeltjie | Bybeltjies |
-
(lêer)
- By•bel
- Die heilige boek van die Christelike en Joodse geloof.
- Met 'n geraamde verkope van meer as 5 miljard kopieë word die Bybel algemeen as die topverkoper boek van alle tye beskou.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Bybel.