Gebruiker:CeNobiteElf/hê3

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans[wysig]

Uitspraak[wysig]

IPA: onbep. wyse [ɦeː]; teenw. tyd [ɦet, ət]; verlede dw. [χəˈɦɑt]; verlede tyd [ɦɑt]; teenw. dw. [ˈɦebənt, ˈɦebəndə]


Werkwoord[wysig]

(teenwoordige tyd het, verlede tyd had, teenwoordige deelwoord hebbend, verlede deelwoord gehad, arabiese skrif هَِه)

  1. (oorganklik) om iets te besit; om oor iets te beskik beskik


Notas[wysig]

  • Die teenwoordige tydsvorm word gebruik as 'n hulpwerkwoord om o.a. die verlede tyd aan te dui. Vir ander gebruike sien <<Afrikaanse grammatika addendum>>.
  • Die verlede tydsvorm had is argaïs.


Vertalings[wysig]

  Vertalings:    CeNobiteElf/hê3
Duits: haben(de)
Engels: have(en)
Nederlands: hebben(nl)
Sweeds: ha(sv)
Yslands: hafa(is)