verlede tyd
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| verlede tyd | verlede tye |
- فِرْلَِیدِی تَیْدْ , meervoud: فِرْلَِیدِی تَیِّی
- firléde tyt, ferléde tyd; meervoud: firléde ty-ë, ferléde ty-ë
- Vorm van 'n werkwoord wat gebeure wat verby is, uitdruk. Die verlede tyd word verder opgesplits in drie subkategorieë, die onvoltooid verlede tyd, die preteritum en die voltooid verlede tyd.
| Vertalings: verlede tyd | |||
|---|---|---|---|
| |||