Gaan na inhoud

onbepaalde wys

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  onbepaalde wys     onbepaalde wyse  
IPA: [ombəˈpɑːɫdə vəɪ̯s], meervoud: [ombəˈpɑːɫdə ˈvəɪ̯sə]
اَُونْبِپالْدِی ڤَیْسْ , meervoud: اَُونْبِپالْدِی ڤَیْسِی
Vorm van 'n werkwoord wat sy betekenis uitdruk sonder dat dit as predikaat by 'n onderwerp hoef te funksioneer.

    Sinonieme

infinitief

    Vertalings

  Vertalings:    onbepaalde wys
Arabies: مصدر(ar) (masdar)
Duits: Infinitiv(de), Nennform(de)
Engels: infinitive(en)
Oerdoe: مصدر(ur) (masdar)
Persies (Wes-): مصدر(fa) (masdar)
Turks: mastar(tr), eylemlik(tr)