Gregoriaanse
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Gregoriaans | Gregoriaanse | |
- Gre•go•ri•aan•se
- Attributiewe vorm van Gregoriaans; met betrekking tot, of afkomstig van Gregorius.
- Die Gregoriaanse kalender, wat tans regdeur die Westerse wêreld gebruik word, is 'n wysiging van die Juliaanse kalender.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|