Gaan na inhoud

Gregoriaans

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Gregoriaans    Gregoriaanse     
Gre•go•ri•aans
Met betrekking tot, of afkomstig van Gregorius (bv. Pous Gregorius XIII, Pous Gregorius I, ens.)
Die Gregoriaanse kalender is ontwerp omdat die gemiddelde jaar in die Juliaanse kalender effe te lank was, wat veroorsaak het dat die dag-en-nag-ewening geleidelik vroeër in die kalenderjaar geskuif het.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Gregorian(en)
Nederlands: gregoriaans(nl)