Groot-Brittanje is die grootste eiland van die Britse Eilande, die grootste eiland in Europa en die agtste grootste eiland ter wêreld.
Die term Brittanje word soms gebruik wanneer Groot-Brittanje bedoel word, en beide word gebruik om na die Verenigde Koninkryk te verwys, wat ook Noord-Ierland insluit.