Skotland
Voorkoms

| Pleknaam |
|---|
| Skotland |
- Skot•land
- (land) Een van die vier lande wat die Verenigde Koninkryk vorm, geleë op die eiland Groot-Brittanje in die noordweste van Europa.
- Skotland word in die ooste deur die Noordsee begrens, in die noorde en weste deur die Atlantiese Oseaan, en in die suidweste deur die Noordkanaal en die Ierse See.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Skotland.