Hindi

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Hindi     —  

Uitspraak

IPA: [ˈɦindi]

Met Arabiese letters

هِنْدِي

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(taal) 'n Sentraal-Indiese taal met ongeveer 180,7 miljoen sprekers; een van die amptelike tale van Indië.

    Taalkodes

ISO 639-1: hi
ISO/DIS 639-3: hin
SIL: HND

    Vertalings

  Vertalings:    Hindi
Duits: Hindi(de)
Engels: Hindi(en)
Fins: hindi(fi)
Faroëes: hindiskt(fo)
Frans: hindi(fr)
Hindi: हिन्दी(hi) (hindi)
Nederlands: Hindi(nl)
Oerdoe: ہندی(ur) (hindi)
Turks: Hindice(tr)
Yslands: hindí(is)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Hindi.