Iers-Gaelies
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Iers-Gaelies | — |
Uitspraak
- IPA: [ˈiːrs ˌgɛlis]
Met Arabiese letters
- اِیرْسْ گَِلِیسْ
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Eiland-Keltiese taal met ongeveer 355 duisend sprekers; een van die amptelike tale van Ierland.
Taalkodes
- ISO 639-1: ga
- ISO/DIS 639-3: gle
- SIL: GLI
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: Iers-Gaelies | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Iers-Gaelies.