Indiër
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Indiër | Indiërs |
- In•di•er
- Inwoner van Indië of persoon wat se voorouers uit Indië afkomstig is.
- Suid-Afrikaner van Asiatiese afkoms.
- Rakesh Sharma word in 1984 die eerste Indiër in die ruimte.
- Tydens die P.W. Botha-administrasie het Indiërs parlementêre verteenwoordiging in die driekamerparlement verkry.
| Vertalings: Indiër | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Indiër.