Indiërs
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Indiër | Indiërs |
- In•di•ers
- Die eerste skip met Indiërs het in 1860 in Suid-Afrika aangekom, wat as kontrakwerkers in die Natalse suikerriet-plantasies ontplooi is.
- Ernstige onluste, waarin ’n aansienlike aantal mense dood is, het in 1949 uitgebreek toe swartmense die plaaslike Indiërs aangeval het.
| Vertalings: Indiërs | |||
|---|---|---|---|