Kainosoïes
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Kainosoïes | Kainosoïese | |
- Kai•no•soïes
- (geologie) Wat betref die Kainosoïkum, die derde en huidige van die drie geologiese eras van die Fanerosoïese eon.
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Kainosoïes | Kainosoïese | |